1ste en 2de seunshokkiespanne wen liga

Ons 1ste seunsshokkiespan het die liga gewen en kwalifiseer dan hiermee om aan die Champions of Champions toernooi te Potchefstroom te gaan deelneem. Die toernooi vind plaas vanaf Vrydag 30 September tot Saterdag 1 Oktober. Tydens die toernooi sal die beste spanne in die land teen mekaar meeding. Baie sterkte aan ons seuns.

 

Hokkie seuns 2

Select