Vrystaat landloopspan
Baie geluk aan Stephan Meintjes wat Saterdag deelgeneem het aan die Vrystaatlandloopkampioenskappe. Stephan is gekies vir die Vrystaatspan en sal later in die jaar aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelneem. Ons Truidjies is baie trots op jou Stephan!
 
 
Select