Drie van ons dogters ingesluit in die Vrystaat netbalspan:

Baie geluk aan, Brenda van Niekerk, Serero Motloung en Batsetsana Sempe wat die naweek aan die Vrystaatproewe deelgeneem het en opgeneem is in die Vrystaatspanne wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem tydens die vakansie. 'n Uitsonderlike prestasie dat TKS drie dogters in die span het.
 

BatsetsanaBrendaSerero

Select