Truidjie koor 3de in Suid- Afrika

Truidjies spog met twee trofeë wat hulle gewen het met Sing in Harmonie finaal. Hulle wen die trofee vir die beste geestelike lied en n trofee vir algehele 3de plek. Ons is die 3de beste koor in Suid Afrika!!!!
Koo 22

Select