Truida Kestell het nog 'n Springbokrugbyspeler opgelewer vir die 2016 seisoen

Nog 'n oud-Truidjie gekies vir die Springbokspan! Bongi Mbonambi wat in Truida Kestell was, is tot die Springbokspan verkies. Baie geluk Bongi, ons Truidjies is baie trots op jou!
 2015SuperRugbyDHLStormersTrainingSession8JqzD27PMz7l1

Select