TKS se astronomie-span het die 26 ste Mei by Jordania gaan deelneem en is die wenners in die Oos-Vrystaat streek. Hulle was eerste van 11 skole. Hulle gaan nou deelneem aan die Vrystaat finaal wat in Bloemfontein plaasvind. Baie geluk aan Keaan de Klerk, Nicole Anderson, Nadia Lombaard en Catherine Shephard. Sterkte met die voorbereiding vir die volgende rondte.
 

Subkategorieëe

Select